Ken Jou - Diere

7.5M10,000+
Educativo
3.0
Ken Jou - Diere Screen Shot 0Ken Jou - Diere Screen Shot 1

Ken Jou - Diere

Leer jou kinders van diere en die klanke wat hulle maak. Click op n dier onder op die skerm om na die dier te beweeg. Die klank sal speel wat aan daardie dier verbind word. Om weer die klank te hoor, click net op die groot prent van die dier in die hoof skerm. Daar is vele diere om van te kies tussen wild, voels, visse, huis en plaas diere.
Mostre mais

O que há de novo

version 1.0

Em formação

  • ID:coetzee.knowyouranimals
  • Categoria:Educativo
  • Atualizada:2014-01-13
  • Versão:1.0
  • Requer:Android 2.2