Afrikaanse kleuter pret gratis

20.9M10,000+
Educativo
4.0
Afrikaanse kleuter pret gratis Screen Shot 0Afrikaanse kleuter pret gratis Screen Shot 1Afrikaanse kleuter pret gratis Screen Shot 2Afrikaanse kleuter pret gratis Screen Shot 3Afrikaanse kleuter pret gratis Screen Shot 4Afrikaanse kleuter pret gratis Screen Shot 5Afrikaanse kleuter pret gratis Screen Shot 6Afrikaanse kleuter pret gratis Screen Shot 7Afrikaanse kleuter pret gratis Screen Shot 8Afrikaanse kleuter pret gratis Screen Shot 9Afrikaanse kleuter pret gratis Screen Shot 10Afrikaanse kleuter pret gratis Screen Shot 11Afrikaanse kleuter pret gratis Screen Shot 12Afrikaanse kleuter pret gratis Screen Shot 13Afrikaanse kleuter pret gratis Screen Shot 14Afrikaanse kleuter pret gratis Screen Shot 15

Afrikaanse kleuter pret gratis

Hierdie klein speletjie help kinders jonger as 5 met basiese vaardighede soos kleure, syfers, vorms en tel. Die speletjies is spesifiek eenvoudig gemaak om die kind toe te laat sonder veel bystand te kan speel sonder dat die aktiwiteit sal toe maak omdat hul per ongeluk die terug ("back ") of onlangs ("recent apps") knoppie raak druk. Die advertensies is ook net op die hoof skerm geplaas waar die ouer die kind help om 'n aktiwiteit te kies, sodoende behoort die kind nie per ongeluk advertensies oop maak nie. Daar is ook 'n betaalde weergawe beskikbaar wat geen advertensies bevat nie. Dankie dat u hierdie program oorweeg. Ons sal waardeer as u hierdie program "rate" op die Google play store en kommentaar lewer, positief of negatief , sodat ons hierdie program kan aanhou verbeter.
Mostre mais

O que há de novo

version 1.19.afrikaans
Hierdie opdateering bevat 'n nuwe aktiwiteit wat oopgemaak kan word deur op die son prentjie te druk. Die nuwe aktiwiteit is ontwerp om kinders te help om vorms in alledaagse voorwerpe te kan uitken. Ek het ook 'n klein probleempie reggestel wat soms gemaak het dat die speletjie ophou werk.

Em formação

  • ID:za.co.lifestoriesdevelopement.kinderkleure.afrikaans
  • Categoria:Educativo
  • Atualizada:2017-11-27
  • Versão:1.19.afrikaans
  • Requer:Android 4.2
  • Disponível em:Google Play
  • Tamanho do arquivo:20.9M