Free Leer om tyd te lees
60.0M5,000+
Educational
4.2
Free Leer om tyd te lees
Hierdie app:
“Hoe Laat is dit?
Leer jou kind met interaktiewe spelletjies hoe om tyd te leer lees en verstaan.
Die oefeninge en aktiwiteite in hierdie app help kinders om maklik en met pret te leer sê hoe laat dit is -
die ideale voorbereiding vir skool.
Met die app (speletjie) kan jou kind na vlak een vorder tot by vlak tien.
Jou kind kan leer van Analoog tyd, Digitale tyd en Geselstyd in een speletjie.
Jy het ook die opsie om die speletjie te herstel, sodat jou kind weer deur elke vlak kan gaan.
Elke vlak is ‘n speletjie wat verduidelik wat om te doen en hoe om die vlak deur te kom. Wat om te verwag op elke vlak:
Vlak 1:
Ure
Vlak 2: 5 Minute
Vlak 3:
Halfuur
Vlak 4: Kwart oor
Vlak 5:
Kwart voor
Vlak 6: Digitale tyd uur
Vlak 7: Digitale tyd minute
Vlak 8: Geselstyd Oor
Vlak 9: Geselstyd voor
Vlak 10: Oefentyd
Die karakters in the app “Mia en Anton” is interaktief en maak dit baie pret vir die kinders en die ouers om te speel.
자세히보기
새로운 기능
version 2.0
정보
- ID:co.za.smartgecko.horlosie.free
- 범주:Educational
- 업데이트 됨:2018-11-18
- 버전:2.0
- 요구:Android 4.0.3
- 사용 가능한:Google Play
- 파일 크기:60.0M
비슷하다 Free Leer om tyd te lees
당신도 좋아할 수도 있습니다
- Monster Trucks Game for Kids 24.236.9M
- Baby Panda's Airport4.185.9M
- 신기한 버스놀이 - 베이비버스3.9173.5M
- 마트놀이 - 베이비버스4.0149.2M
- 공주 메이크업 - 베이비버스3.8134.1M
- Girl Games: Unicorn Cooking4.598.8M
- 아기 팬더의 농장4.0194.1M
- My Town : 제과점4.380.0M
- My Town : 길거리 재미4.3113.4M
- 쿠킹마마: 요리해 보아요!4.180.0M
- 아이들을위한 교육 게임3.837.8M
- 패션 디자이너 - 베이비버스4.0107.5M
- Smolsies - 내 귀여운 펫 하우스4.1111.9M
- 그림 그리기 게임4.384.3M
- 병원 의사역할놀이 - 베이비버스4.193.5M
- My Town : Preschool 취학 전의4.1108.1M
- 페피 원더 월드: 매직 아일랜드4.3191.9M
- ABC Kids - Tracing & Phonics4.139.0M
- 채색 및 학습4.386.1M
- Baby Panda Care3.992.5M