Woordejag
16.5M10,000+
言葉
3.0
Woordejag
★★"Editors' Choice" Toekenning - AppEggs.com★★
★★#1 Gratis App in meer as 20 lande★★
★★6.000.000 geregistreerde spelers wêreldwyd★★
★★Kompeteer aanlyn teen duisende ander spelers★★
"Die mees verslawende en uitdagendste woordspeletjie tot dusver!" AppEggs.
"Woordejag is beslis prettig en word kleurvol aangebied." Appyzilla
"Dié een is perfek vir uitgerekte motorritte en selfs vir reënerige Saterdagmiddae op die rusbank!" Monsterfreeapps.
Kenmerke:
* Aanlyn Multispeler spel
* 3 Verskillende uitdaagstyle
* Vlak-sisteem
* Gedetailleerde spelstatistieke
* Oefen-spelstyl
* Hoogste telling-lyste en gedetailleerde profielbladsye
* Rangsisteem
* 63 verskillende soorte prestasies
* Aanlynwinkel
* Hoë gehalte klankeffekte
.. en baie meer!
Vertrou jy jou Afrikaanse taalvaardighede?
Maak gereed om deur WOORDEJAG, ons verslawende speletjie, uitgedaag te word!
Om te speel is maklik: vee slegs met jou vinger oor die letters op die bord en verbind hulle met mekaar om woorde te vorm. Vind soveel woorde moontlik in die gegewe tyd. Die persoon met die hoogste telling, wen. Spogregte behoort aan almal wat op die Beste Spelers-telbord verskyn.
Hierdie is nie jou tipiese ontspanne woordelegkaartspeletjie nie. Die spelbord is nooit dieselfde nie, dus is elke ronde 'n nuwe, unieke uitdaging. Om suksesvol te kan deelneem en die horlosie, sowel as jou opponente te klop, vereis Woordejag uitstekende reaksietyd en baie vernuf.
Jy kan kies om eers alleen teen jouself te speel om jou vaardighede te slyp en daarna kan jy aanlyn gaan om teen ander spelers van regoor die wêreld te speel.
En dit alles is gratis!
もっと見せる
新着情報
version 4.0.34
- Klein foutregstellings
- Verbeterde algehele werkverrigting
情報
- ID:tr.com.fugo.kelimeavi2.af
- カテゴリー:言葉
- 更新しました:2017-03-02
- バージョン:4.0.34
- 必要です:Android 4.0.3
に似ている Woordejag
あなたも好きかも
- Word Swipe4.878.6M
- 4 Pics 1 Word4.587.2M
- Pictoword:楽しいブレインワードゲーム4.3106.0M
- 言葉を見つける - 単語接続オフライン単語ゲーム4.779.1M
- ワード検索4.665.6M
- Infinite Word Search Puzzles4.379.8M
- Word Cookies! ®4.5143.4M
- Word Connect4.8141.3M
- Wheel of Fortune: TV Game4.5128.1M
- Word Cross Puzzle: オフラインワードゲーム4.775.1M
- Word Search4.715.3M
- Word Weekend Letters & Worlds4.751.7M
- Wordscapes Search4.8151.7M
- Escape Room: Mystery Word4.352.5M
- Psych! Outwit your friends4.058.7M
- 4 фотки 1 слово4.590.7M
- Word Link4.589.2M
- Word Picnic:Fun Word Games4.057.4M
- シークワーズ - Word Search Quest4.845.0M